Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Kouga-munisipaliteit pak misdaad by die horings

HUMANSDORP, OOS-KAAP – Die burgemeester van die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap sê hulle is goed op dreef om die veiligste streek in die land te word. 
Dit ten spyte daarvan dat dié provinsie een van die hoogste misdaadsyfers het. 
Die munisipaliteit sê hulle spring dié tendens vry danksy hulle gebeurliksheidsentrum en noue samewerking met die privaatsektor. 

en_USEnglish